Friday, July 27, 2007

A lost-lovers birthday....

As ek vanoggend langs jou kon wakker word. Jou soen en self sê: "Veels geluk, engel. Mag jou jaar gevul wees met die mooiste, volste genade. Mag jy jare se seën ervaar en mag ek tot jare grysword, jaarliks langs jou wakker word om jou te soen en jou geluk te sê met hierdie wonderlike dag." Sou dit my huidiglik, die gelukkigste man op aarde maak.

Dit kon ek nie...

As ek vanoggend vir jou rose kon laat aflewe, sou ek. Een vir elke jaar wat jy op hierdie aarde was. Met 'n kaartjie en nog 'n gediggie oor Ons... Vir ewig.

Dit kon ek nie...

As ek jou vanoggend kon bel. Net 'n stupid voice-mail los. Sou ek...

Maar ek kon nie...

As ek jou kon SMS. Jou net 'n dom elektroniese herhinnering stuur, om te onthou. EK dink aan jou. Sou ek...

Maar ek kon nie...

Nou aanvaar ek maar die vyfde beste opsie. 'n Boodskap op my blog. Sommiges sal dit lees en dink aan hoe dit moet voel. Ander sal dit lees, aanbeweeg en vergeet van seerkry. Ander sal lag en ander sal die moeite nie eens waag nie.

R, mag jou dag geseënd wees. Mag jy genade ervaar soos nog nooit tevore nie. Mag jou drome almal bewaar word - en waar word. Mag jy kry wat jou hartjie begeer. EN mag die man in jou lewe jou ongelooflik baie bederf het. Mag jy besef jy is 'n ongelooflike persoon. Mag jou dag vol sonskyn, liefde en hoop wees EN mag dit elke dag verdubbel.

Baie geluk met jou 31ste verjaarsdag.

"Op 'n sprinkasteel
bou ek 'n lugkasteel.
Ek wonder hoe dit sal wees:
EK wonder hoe jy my lees.

Want ek dink alweer:
Dink aan elkekeer
EK moet jou vergeet - ek weet
ek sweer ek probeer, maar ek kannie

vier-en-twintig uur
was genoeg vir jou
om alles in twee te vou
vier-en-twintig uur
en ek wonder by myself-
hoe lank gaan jy in my kop nog delf." - Klopjag

Labels:

Sunday, July 15, 2007

THE never ending story

Ok. So last night I went to Legends. The whole of gayyouth was there and I just couldn’t resist seeing everyone again… Not to mention dancing and meeting some new okes.

We were sitting in the lounge area chatting and going mad, when suddenly I saw R sitting in the corner with two other people. He didn’t even saw me… I walked away going dancing. Crying my eyes out as since you’ve been gone blasted from the speakers above.

He greeted me at the bar while I was buying some water. I couldn’t get out a word nor look him in the eyes.

When I got home, I hoped for a message. Or even a smooch on the club. Nothing. Will I ever get over him?

Maybe he is that ‘first love’ the one you’ll ‘always remember.’ :s

Labels: